021 045 0801 [email protected]

Gewysigde BSEB-kodes is ‘ekonomiese vergrype’

Die gewysigde kodes van goeie praktyk kragtens die Wet op Breë Swart Ekonomiese Bemagtiging (BSEB) is niks anders as “ekonomiese grondvergrype” nie, sê ’n kenner.

Verskeie kenners het van hulle laat hoor sedert die kodes twee weke gelede aangekondig is. Die meeste van hulle sê die enigste goeie nuus is dat die huidige kodes vir nog ’n jaar toegepas mag word… Read more at Here

BEE Quote Request

Receive a no obligation quote from the NO1 BEE Rating Agency in South Africa.

BEE Rating

Find out more about our expert BEE Verification Services for EME’s, QSEs & Generics

Contact us

Please contact us if you have any questions or need further info. Expert advise is a click away